Surnames N to Q

Written by Stamouers on . Posted in N - Q.

PENTZ Michael

Michael PENTZ hy was gebore 9 Augustus 1700 te Lubeck, sy ouers was Michael Pentz en Cecilia Ritter. Hy kom in 1723 na die Kaap in diens van die VOC, en is van 1728 tot 1732 Boekhouer op die skip Spieringshoek, "n vaarder tussen Kaapstad en Maputo. Hy word "n Vryburger 1735. Hy sterwe 1750.

Hy trou met Johanna Barbara OBERHOLSTER sy was gedoop die 18 Junie 1713, dogter van Johann Obholster en Helena du Toit.

Johanna Barbara trou die tweede maal 14 November 1751 met Dirk de Jongh, en die derde maal op 29 November 1767 met Johann Anton Hitzmann


Bronne:
Inligting van GenForum verskaf deur Jean le Roux

Saamgestel deur: