Surnames H to J

Written by Stamouers on . Posted in H - J.

HEROLD Johan Wilhelm

Johann Wilhelm HEROLD gebore Hebel, Hesse, verw: a, beroep: Sieketrooster, trou 3 Jan 1779, in Kaapstad, Elisabeth van DYK, gebore 1 Des 1753, begrawe: Stellenbosch (grafkelder voor kerk). Johann begrawe: Stellenbosch (grafkelder voor kerk). Johann was sieketrooster aan die Kaap vanaf 1778.

Elisabeth van Dyk se voorouer was "n slavin.

Bronne:
Danie Viljoen se Webblad: http://users.iafrica.com/d/da/danievil/kwartierstaat.htm

Saamgestel deur: