Surnames K to M

Written by Pieter Conradie on . Posted in K - M.

KOCK Carl Joseph

Carl Joseph KOCK, van Rittersheim in Duitsland, het in 1751 as soldaat aan die Kaap geland. Hy het in 1756 burger geword en was daarna as kleremaker werksaam. Op 22 Augustus 1756 het hy in die huwelik getree met Sophia BRITS, die weduwee van Johannes CARSTENS.
Hulle het vier kinders gehad:
(1) Jan Casparus.
(2) Anna Rosina (1759).
(3) Johan Hendrik (1762).
(4) Aletta (1765).

Bronne:
“Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing: