Surnames A to C

Written by AM van Rensburg on . Posted in A - C.

BASTIAANS Frans

Frans BASTIAANS was ook bekend as Francois. Hy was van Armentiëres in Frankryk. Hy was voor 1886 aan die Kaap want hy trou op 19 Mei 1686 met Anna Maria de LEEUW. Hy kry die plaas Vredenhof in Noorder-Paarl op 20 Desember 1695. Die plaas bly sy eiendom tot dat hy sterwe in 1717, en toe kry sy seun Johannes die plaas.

KINDERS:
b1 Christina gedoop 10 Aug 1687, X Jan Hendrik Meintjes
b2 Anthonie gedoop 25 Sep 1689
b3 Johannes, X 18 Feb 1714 Anna Maria van Dyk
b4 Elisabeth, X Willem van der Vyver
b5 Francina gedoop 16 Maart 1699, X Jost Heinrich Frisch, XX Matthiam le Roux
b6 Anna Elisabeth gedoop 9 Apr 1702
b7 Magdalena gedoop 13 Apr 1704, X Jasper Raats

Verwysings:
Heese en Lombard
JG le Roux en WG le Roux Ons Drakensteinse Erfgrond: Noorder-Paarl

Saamgestel deur:
AM van Rensburg