Surnames V to Z

Written by Annelie Els on . Posted in V - Z.

VAN AART (AERT) Gerrit Jansz

Gerrit Jansz van Aart (Aert) * Delft, provinsie Holland, Nederland c.1670, kom as matroos, in diens van die VOC aan boord van die Reigersdaal, in die Kaap aan op 22.8.1700.
Word vryburger op 31.3.1701 † Swartland c. 1723 x Rotterdam 11.8.1697, Levijntje Theunis VAN GENT (wed. Jan Paulsen de Vries) * Rotterdam, Nederland c. 1667 † c. 1723

KINDERS:

b 1 Barendina Gerrits ≈ Rotterdam 15.5.1698 x Kaapstad 1.4.1714 Gerrit Pietersz VREDENBURG * c.1685, v. Amsterdam
b 2 Theunis Gerritsz ≈ Rotterdam 20.12.1699 x Kaapstad 7.1.1731 Hilletje KERVEL ≈ c.
1714 d.v. Jurgen Kervel en Catharina Hermans xx Sara KOEKEMOER ≈ 11.2.1731(wed. Jacobus Victor), kinderloos d.v. Joachem Koekemoer en Maria Putter

(Amerentia ≈ Kaapstad 13.5.1708 )(moeder: Anna GROOTHENNING v. Bengale)
Volgens SAG word Amerentia aangewys as `n kind van Gerrit, dis inkorrek - lees onder)

BRONNE:

SAG: Suid Afrikaanse genealogie Vol 01 – Saamgestel deur J.A. HEESE & A.T.J. LOMBARD.
Erkenning: Samesteller: P.J.De V. van Aardt, Waverley, Pretoria: Van Aardt Geslagsregister 25.10.2010
http://vanaardtfam.co.za/index.html

KAB MOOC VOLUME_NO 7/1/4 REFERENCE 88
DESCRIPTION; VAN AART, GERRIT. WILL.
START; 1723 END; 1723 REMARKS; FILED 1730.

KAB MOOC VOLUME_NO 7/1/4 REFERENCE 88
DESCRIPTION;THEUNISZ, LEVIJNTJE. WIFE OF GERRIT VAN AART. WILL.
START; 1723; END; 1723;REMARKS; FILED 1730.

https://www.wiewaswie.nl/personen-zoeken/zoeken/document/a2apersonid/43155/srcid/36721/oid/1

Opvarende: Gerrit Janz: van Aart

Relatiesoort: Vrijburger
Afkomst: Delft
Beroep: Bosschieter
Maandbrief: Ja
Schuldbrief: Ja
Begunstigde: Leijntje Teunis
Relatiesoort: Vrouw
Gebeurtenis: EindeVerbintenis
Datum: donderdag 31 maart 1701
Gebeurtenisplaats: Kaap de Goede Hoop
Gebeurtenis: VertrekKamer
Datum: zondag 2 mei 1700
Gebeurtenis: AankomstKaap
Datum: zondag 22 augustus 1700

Gegevens van Gerrit Janz: van Aart uit Delft
Datum indiensttreding: 02-05-1700 Datum uit dienst: 31-03-1701
Functie bij indiensttreding: Bosschieter
Reden uit dienst: Vrijburger

Uitgevaren met het schip: Reigersdaal Waar uit dienst: Kaap de Goede Hoop
Maandbrief: Ja
Schuldbrief: Ja

Begunstigde(n): Vrouw: Leijntje Teunis

Gegevens van de vaart
Schip: Reigersdaal Vertrek: 02-05-1700
Kamer: Delft Kaap: 22-08-1700
12-09-1700
Inventarisnummer: 13876
Folio: 93 Aankomst: 14-11-1700 Batavia


Aanvullende inligting:

In FAMILIA Volume 47 2010 Nommer 1 het 'n artikel wat oor die lewens van die VAN AARDTstamvader en –moeder handel verskyn.
In die artikel is melding gemaak van inligting wat op 'n webtuiste gepubliseer is waarvolgens Gerrit Jansz van Aart die vader sou gewees het van 'n dogter, Amerensie, by sy slavin Anna van Bengale. In die artikel is dit ten sterkste ontken in die lig van die feit dat die Kaapse doopboek onder 13 Mei 1708, die doopdatum van Amerensie, geen inskrywing van sodanige doop bevat het nie.
By raadpleging van The First Fifty Years Project wat onder leiding van Delia Robertson (van.de.cap@gmail.com ) staan, het daar feite aan die lig gekom wat die kwessie hierbo gemeld in 'n nuwe, duidelike lig stel.
Die doopinskrywing van Amerensie, dogter van Anna van Bengale, verskyn in die doopboek vir slawekinders.
Dit lui soos volg:

1708 13 Meij Een slaven-kind van Gerrit Jansz van Aart de Moeder is Anna van Bengaalen; de getuigen Emanuel van Macasser en Constantia van de Caap - Amerentie 

Delia Robertson het die volgende verduideliking verskaf:
" With respect to Amerentie and Gerrit’s relationship. The term ‘slaven kind van‘ was used in almost all baptism records of the children born in slavery to officials and burghers – even in cases where the father was known to be someone else and named as such in the record.
The phrase implies ownership, not paternity. It does not rule out Gerrit as the father, but it does not confirm his paternity either."

 Vir my is dit ‘n uitgemaakte saak dat Amerensie nie Gerrit se kind is nie en ek grond my stelling daarop dat as dit wel so was, Amerensie se naam in die gewone doopboek sou verskyn het (wat nie die geval was nie) . Die feit dat haar naam in die slawedoopboek verskyn bevestig vir my dat haar vader ook ‘n slaaf was. Verder stel Delia Robertson dit duidelik dat die bewoording in die slawedoopboek waarskynlik dui op eienaarskap en nie noodwendig op ouerskap nie.
Die feit dat Amerensie as kind van Gerrit Jansz genoem word, is dus ‘n blote afleiding sonder grondige bewyse.
As mens laër af in die slawedoopboek onder datum 30 Junie 1709 kyk, sal mens dat daar ook slawekinders van goewerneur Simon van der Stel gedoop is. Vaderskap van hierdie kinders is nooit aan hom toegedig nie, so waarom die uitsondering met Gerrit Jansz maak?

Pieter van Aardt
Pretoria.