Skip to main content

logo new

Surnames V to Z

VAN WYMEERSCH Herman Jozef Leon Leopold

Herman Jozef Leon Leopold VAN WYMEERSCH *Oudenaarde, Oost-Vlaanderen, België. 01 Mrt 1934 (sv. Victor Henri Camille VAN WYMEERSCH * ± 1904 in Brakel, Oos-Vlaanderen, België. † Cala Murada, Majorca ± 1980 x Orpha Yvonne Maria BRUYNEEL * Berchem, Dist Kluisbergen, Oos-Vlaanderen ± 1911. † Albertville, Belgiese Kongo ± 1954. Sy was die dv. Leopold BRUYNEEL † Berchem, België x Emma MALIGO † Berchem, België . Leopold was 'n tegnikus in 'n Tekstiel fabriek gewees. Hulle het hulle hele lewe in Berchem gewoon. ) Herman se Pa het as jong man in die vroër 1920s gepioneer na die Kongo en in Albertville gewoon, langs die Tanganika Meer. Hy het lewenslank gewerk vir die C.F.L. wat per trein & boot minerale grondstowwe vervoer het van Katanga, Matadi Hawe, al langs die Kongorivier. Daar was geen goeie skole daardie jare in Albertville nie, dus het die jong Herman by sy Ma se ouers groot geword in Berchem, België. Hy het dwasdeur die 2de wêreldoorlog daar gewoon. Hy het gematrikuleer in die Hoërskool Koninklijk Atheneum in 1952. Hy het toe 1953 na Pretoria, Suid Afrika gegaan om sy mediese studie aan die Universiteit van Pretoria (TUKKIES) voort te sit. Hy het van 1960 af as 'n mediese Dr. in Pretoria gepraktiseer vir 50 jaar x Pretoria 24 Jan 1959 Elaine DE WET *19 Feb 1932 (d.v. Daniel Jacobus DE WET * Middelburg. KP. 1904 † Sterkstroom, Oos Kaap, 11 Des 1970x Hester Johanna Bernard BOSMAN * Aliwal Noord.KP. 05 Des 1905 † Pretoria 01 Des 1984)

KINDERS:

b1. Marc Daniel VAN WYMEERSCH * Pretoria 26 Mrt 1960 x Pretoria Nov. 1987 Martha Maria STEENKAMP.* Pretoria 04 Sep 1962 (2 seuns)
b2. Daniel De Wet VAN WYMEERSCH * Pretoria 21 Jul 1961 x Martinette VAN ROOYEN * Ficksburg. OVS. 23 Feb 1961 (3 seuns)
b3. Bianca VAN WYMEERSCH * Pretoria 22 Jun 1962 † Mosambiek 23 Dec 2001 x Pretoria 13 Jul 1985 met Cornelis Jacobus KRUGER * Pretoria 20 Feb 1962.

Saamgestel deur:

Lee McGovern.

  • Hits: 11354

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy