Surnames V to Z

Written by Pieter Conradie on . Posted in V - Z.

WERNICH Johan Ludwig

Johan(n) Ludwig (Lodewyk) WERNICH, van Bismarck (Duitsland), geb. 6.8.1687, seun van Joachim Wernich, burgemeester van Bismarck, en Gertrud Schultze. Boekbouer op die skip Tortelingskerke. Trou 14.8.1729 met Magdalena Elisabeth TAATS, van Hattem (Nederland) (1 kind).

Johannes Josephus WERNIK, van Gross Glogau (Duitsland), klerk van die slawelosies. Oorl. 1756 of 1757. Trou 4.7.1756 met Catharina Magdalena VERBEECK (1 kind).

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing: