Surnames V to Z

VOS Jan Hendrik

Jan Hendrik VOS gebore in Batavia in 1715 was die seun van Johann Heinrich Vos en Christina Baurmann. Hy het by die Kaap aangekom voor 1748. Hy trou 2 Junie 1748 met Johanna BOK. Johanna was die dogter van Michiel Vos en Elizabeth van der Poel. Johanna Bok se ouma was die slavin Anna Groothenning wat van Bengale gekom het.

Na Vos oorlede is trou Johanna weer op 6 Julie 1766 met Ludwig Fichtener. Johanna sterwe 27 Augustus 1788.

KINDERS:
b3 Hendrik gedoop 16 Des 1753, sterwe 25 Jan 1824, X 26 Jan 1772 Magdalena Mostert

Bronne:
Heese en Lombard
HT Hargreaves "A Branch of the Vos Family" Familia 1986 no 1

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

Print Email