Surnames V to Z

VAN TONDEREN Adolf

Adolf VAN TONDEREN, hy was ook bekend as Richard Adolphus & Regardus Adolphussz Rigt van Tonder in Denmark. Hy trou 17 April 1707 met Cornelia CORNELISZ, weduwee van Abraham Pyl. Cornelia was die dogter van Catrijn van Malabar en Cornelis Claasen.

KINDERS
b1 Adolfus gedoop 20 Des 1705
b2 Agatha gedoop 3 Julie 1709
b3 Nikolaus gedoop 5 Mei 1709

Bronne:

Saamgestel deur:

 

 

Print Email