Surnames V to Z

Written by AM van Rensburg on . Posted in V - Z.

VAN MARSEVEEN Pieter Jansz

Pieter Jansz VAN MARSEVEEN is getroud in Kaapstad 25 Julie 1688 met Elizabeth DU PREEZ van Kortryk, sy was die dogter van Hercules du Preez en Cecilia Datis.

KINDERS
b1 Anna, X Esaias Costeux, XX Abraham Prevot
b2 Cecilia, X Charles du Plessis, XX Wynand Louw
b3 Pierre gedoop Paarl 24 Aug 1698, X 5 Des 1717 Marie Theron

Bronne:
Heese en Lombard Vol V

Saamgestel deur:
AM van Rensburg