Surnames V to Z

VAN MAKASSAR Jacob

Jacob van Makassar was "n slaaf van Jan Pretorius. In 1716 het Jan Jacobsz van de Kaap "n ooreenkoms aangegaan met Jan Pretorius, vir die vrylaating van Pretorius se slaaf Jacob van Makassar. Dit was op voorwaarde dat Jan Jacobsz hom behoorlik sal versorg. Hierdie was Jacobsz se eie vader. (Schoeman, p 642)

Jan Jacobs van de Kaap, X Paarl 2 Januarie 1718 met Anna Agneta Pieters van de Kaap. Sy was die dogter van Andreas Pieters van Lubeck en Christina van de Kaap (wed van Lorenz Peters. Sy trou XXX 14 Maart 1745 Johann Jacob Schroder van Eger)

KINDERS
b1 Johannes gedoop 7 Jun 1716
b2 Maria gedoop 29 Jan 1719, X 10 Des 1752 Jost Adolph Schildermeyer
b3 Catharina gedoop 26 Okt 1721, X 12 Apr 1744 Reynier Carelse, XX Tulbagh 9 Sep 1753 Walter Intrapniet
b4 Cornelia gedoop Paarl 10 Okt 1723
b5 Jacobus gedoop Paarl 14 Okt 1725, X Geertruyda Helena van de Kaap
b6 Elizabeth gedoop Paarl 14 Okt 1725
b7 Petrus gedoop 16 Jul 1730
b8 Hendrik gedoop 13 Sep 1733
b9 Hilletje Agneta gedoop 8 Sep 1737, X Paarl 5 Maart 1758 Jan Gerrit Santjes van Winschoten

Bronne:
K Schoeman, Armosyn van die Kaap
SAG vol IV

Bydrae:

Navorsing:




 

Print Email