Surnames V to Z

VAN LOCHERENBERG Jan

Jan van LOCHERENBERG was van Rotterdam, hy kom by die Kaap aan in 1717. Hy trou met Gerbrecht BOSHOUWER, weduwee van Wynand Bezuidenhout. Gerbrecht sterwe in Mei 1772

Bronne:

Saamgestel deur:
AM van Rensburg


PrintEmail