Surnames V to Z

VAN GREUNEN Christian Christoph

Christian Christoph VAN GREUNEN ook Ernst Friedrich Christiaan Christoph GRUNNING genoem was van Arendsee in Duitsland. Hy was "n kannonier en was al by die Kaap in 1789. Gedurende die opstand teen die Britse bewind het hy die Britse valg afgeruk. Hy trou 12 November 1790 met Agatha Catharina MEYER. Sy was die dogter van Izak Meyer en Maria Loots.

KINDERS
b1 Wilhemina Geertruyda gedoop Kaapstad 22 Jul 1792
b2 Johannes Christoffel Wilhelm gedoop Graaff-Reinet 25 Mei 1794, X Cradock 20 Feb 1820 Margaretha Aletta Prinsloo
b3 Carolus Fredrick gedoop Graaff-Reinet 3 Jul 1798
b4 Barend Johannes gedoop Graaff-Reinet 8 Jun 1800, X Somerset-Oos 1 Mei 1831 Isabella Rachel Pretorius

Bronne
SAG Vol 2




 

PrintEmail