Skip to main content

logo new

Surnames V to Z

VAN ELLEWEE Johannes

Johannes VAN ELLEWEE van Amsterdam. Hy was die koster vir Stellenbosch tot 1724 en daarna was hy hoofbode. Hy trou 7 November 1718 met Maria DU PLESSIS sy was die vierde kind van die du Plessis stamouers.

KINDERS
b1 Anna gedoop 10 Aug 1721, X 2 Okt 1740 Johan Bernhard Deele
b2 Johannes Henricus gedoop 18 Jul 1723, X 26 Maart 1747 Anna Catharina Biesel weduwee van Michiel Daniel Schrick, XX 11 Apr 1751 Catharina Johanna Willemse
b3 Maria, X 19 Des 1741 Charl du Plessis
b4 Johanna gedoop 2 Maart 1727, X 8 Okt 1747 Carel Christoffel Rykvoet
b5 Hendrik Rudolf gedoop 24 Feb 1729, X 7 Des 1749 Elizabeth Catharina Esterhuyzen
b6 Sophia Rosina gedoop 9 Jul 1730
b7 Sophia gedoop 28 Jun 1732

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

  • Hits: 9992

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy