Surnames V to Z

Written by AM van Rensburg on . Posted in V - Z.

VAN DER SWAAN Gerrit

Gerrit VAN DER SWAAN was getroud 5 September 1705 met Agnietie CAMPHER, haar ouers was Lorenz Campher en Ansela van de Kaap. Sy was van slawe afkoms.

KINDERS
b1 Anna, = 20.6.1706, x Johannes Lodewyk Putter
b2 Maria, = 19.5.1709, x Hendrik Krugel, sv Andreas Krugel

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg