Surnames V to Z

VAN DER SCHYFF Harmen Barendsz

Harmen Barendsz VAN DER SCHYFF was van Rotterdam. Hy trou eers met Johanna OELOFSE en die tweede keer 23 September 1703 met Sibilla PRETORIUS dv Dirk Pretorius (5 kinders).

Bronne:
Pama en de Villiers

Bydrae:

Navorsing:




 

PrintEmail