Surnames V to Z

VAN DER RIET Johannes

Johannes van der Riet was gebore 20 Julie 1722 te Bergen op Zoom, Nederland. Hy was "n mediese dokter in die VOC. Sy ouers was Johannes van der Riet en Catharina Stemstauva.

Hy trou 13 Mei 1753 met Marie Berthault DE ST JEAN, sy was gebore16 Junie 1726 in Kaapstad, haar ouers was Berthault de St Jean en Marthe Sollier.

KINDERS
b1 Martha Cornelia gedoop 3 Mei 1754
b2 Pieter Albertus gebore 1 Des 1755, X 23 Jul 1775 Helena Emmerentia Krynauw
b3 Catharina alida gebore 10 Aug 1757
b4 Ryno Johannes gebore 3 Des 1758, X 25 Apr 1779 Johanna Sophia Werndly, XX 12 Apr 1801 Johanna Herold
b5 Maria Johanna gedoop 10 Feb 1760
b6 Martha Cornelia gedoop 28 Jul 1761, X 12 Aug 1782 Willem Stephanus van Rhyneveld
b7 Johannes gedoop 22 Mei 1763
b8 Johannes gedoop 25 Aug 1765
b9 Maria Johanna gedoop 6 Maart 1768, X 7 Jan 1787 Helperus Ritzema van Lier.
b10 Catharina Hester gedoop 22 Aug 1769

Hy sterwe in Kaapstad 2 Junie 1786.

Bronne:

Bydrae:

Navorsing:




 

PrintEmail