Surnames V to Z

VAN DEN HEEVER Jurgen Petersen

Jürgen Petersen VAN DEN HEEVER (VAN DER HEEVER), afkomstig van Holstein in Duitsland, het in die jaar 1693 as matroos na die Kaap gekom. Van 1710 tot 1713 was hy as boerkneg werksaam. Jürgen Petersen van der Heever was die eienaar van die plase ,,Merendal” te Tierberg en ,,Klipheuwel” te Mosselbank (Agter-Paarl), en ook van die opstal op Soetmelksrivier en by die Palmietrivier. Hy op 19 November 1713, Kaapstad in die huwelik bevestig met Maria VAN HOEVEN van Middelburg in Seeland, Nederland. Hulle het elf kinders.

KINDERS:
b1 Susanna gedoop 23 Aug 1714, Kaapstad, getroud 30 Sep 1736, Stellenbosch met Matthys GREEF.
b2 Elisabeth gedoop 10 Jan 1717, Kaapstad, getroud 25 Oct 1739, Kaapstad met Jacob VERCOLJE, van Amsterdam.
b3 Jacoba gedoop 23 Apr 1719, Kaapstad, getroud 16 Mar 1738, Kaapstad met Hendrik PAASEN.
b4 Maria gedoop 2 Mar 1721, Kaapstad, getroud 27 Aug 1741, Kaapstad met Friedrich Wilhelm EMSIGHOFF, van Malchim, Mecklenburg, Duitsland.
b5 Magdalena gedoop 18 Oct 1722, Kaapstad, getroud 10 Jun 1742, Kaapstad met Hendrik STORM, van Leeuwarden, Nederland.
b6 Petronella gedoop 21 May 1724, Kaapstad, getroud 1 Oct 1741, Kaapstad met Francois DE NICKER.
b7 Josina gedoop 23 Dec 1725, Kaapstad, getroud 13 Oct 1743, Kaapstad,  met Jan David PRINS, en hertrou 11 Apr 1773, Swartland, Kaapkolonie met Johan Hendrik STIEBER van Sakse Eysenach, Duitsland.
b8 Jurianna gedoop 19 Oct 1727, Kaapstad.
b9 Jacobus gedoop 5 Dec 1728, Kaapstad.
b10 Anna Margaretha [Magdalena] 1 Jul 1731, Kaapstad, getroud 4 Jan 1750, Kaapstad met August Frederik BEUTLER, van Drinkeisbien.
b11 Geertruij gedoop 22 Jun 1732, Kaapstad, getroud 5 Nov 1750, Kaapstad met Joachim FREDERICI, van Schwerin, Mecklenburg, Duitsland.

VERWYSINGS:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
J.H Redelinghuys: Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA (1955)
SAG Vol 3

Saamgestel deur:
Pieter Conradie This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Kinders se data:
Saamgestel deur:
Annelie Els.

VERWYSINGS:
Transvaalse Argiefbewaarplek_Fotokopieë van Kerkregisters verkry van die N.G. Kerkargief, Kaapstad.

Print Email