Skip to main content

logo new

Surnames V to Z

VAN DEN BANK Jan Izaak

Jan Izaak VAN DEN BANK, van Amersfoort, (Nederland). Kom in 1713 by die Kaap aan. Hy trou 6 Oktober 1720 met Catharina KLEIN, hulle het vier kinders.

KINDERS
b1 Susanna gedoop 15 Jan 1719
b2 Izak gedoop 6 Okt 1720
b3 Diederik gedoop 26 Apr 1722, X Johanna Maria van Deventer
b4 Anna Maria gedoop 29 Okt 1724, X 27 Maart 1740 Cornelis Petrus Lans

Hy sterwe voor 23 Maart 1740.

Bronne:
SAG Vol 1
C Pama: Die Groot Afrikaanse familienaamboek

  • Hits: 9613

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy