Surnames V to Z

Written by Stamouers on . Posted in V - Z.

VAN GENZ Levina Theunis

In die doopinskrywing van Kaapstad vir 13 Mei 1708 word daar melding gemaak:

Gerrit Jansz van Aart se slaafin Anna VAN BENGAALEN het op 13 Mei 1708 "n kind gedoop in Kaapstad met die naam Amerentia

KINDERS:
Barendina, X 1 April 1714 Gerrit Pietersz Vredenburg
Theunis, X 7 Januarie 1731 Hilletjie Kervel

Bronne:
Heese en Lombard

Navorsing deur: