Surnames R to U

RIPPEL Johannes Cierzakus

Johannes Cierzakus Rippel gebore c. 1779 van Hesse, Duitsland, sterf 25 Nov 1816 (37jaar 4mnde)getroud in Kaapstad 21 Jun 1807 met Magdalena ANTHONISSE (wed. v. George Frederik Rogiers) gebore c. 1779 gedoop in Kaapstad 22 Mei 1785 d.v. Johannes Christoffel Anthonisse en Sara Cornelia v.d.Kaap.

KINDERS:
b1 Johan Carel gebore 21 Mar 1808, gedoop Kaapstad 31 Jan 1809, getroud Kaapstad 17 May 1841 met Johanna Elizabeth Louisa JACOBS
b2 Johan Frederik gebore 2 Des 1809, gedoop Kaapstad 17 Des 1809
b3 Elizabeth Jacoba gebore 12 Jan 1812, gedoop Kaapstad 2 Feb 1812, getroud Kaapstad 31 Mei 1829 Hendrik Everhardus VAN BLERK gebore 25 Jul 1803, gedoop Swartland 25 Okt 1810, s.v.Rogier Bernardus van Blerk en Martha Baisina Dorothea v .d. K.
b4 Jan Christiaan gebore 5 Mei 1814, gedoop Kaapstad 29 Mei 1814
b5 Johannes gebore 22 Jul 1816, gedoop Kaapstad 11 Apr 1817

Bron:
J.A.Heese en R.T.J. Lombard, Suid Afrikaanse Genealogie. Vol09 Ra-Ron.

Saamgestel deur:
Annelie Els.

PrintEmail