Skip to main content

logo new

Surnames R to U

UYS Dirk

Dirk UYS. Hy was alreed aan die Kaap in 1701. Ons weet dat sy moeder baie vroeer al hier was. Sy moeder se naam was Danieltie Ryckers, en haar man was Hendrick de Lange. Dirk Uys naam word soos volg neergeskrywe in die ou dokumente Uijs, Uysch, Huijs.

Hy trou op Stellenbosch die 15 November 1722 met Dina le ROUX

Hulle vestig hulle self in 1727 op die plaas Buffelsjacht.

Verwysings:
HC Hopkins "Die stamouers van die Familie Uys" Familia XVI 1979 no 2

Saamgestel deur:

 

 

 

  • Hits: 10039

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy