Surnames R to U

Written by Pieter Conradie on . Posted in R - U.

TESSELAAR Johannes

Johannes TESSELAAR of TESSELER, van Neurenberg (Duitsland). Kom in 1741 hier aan as soldaat, later koksmaat in die V.O.C. -hospitaal en siekeverpleër. OorIede 13.2.1758. Trou 4.6.1747 met Johanna Catharina SMUTS (7 kinders).

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing: