Skip to main content

logo new

Surnames R to U

TEN DAMME Willem

Willem ten Damme van Oldenzaal, was "n geneesheer in diens van die VOC. Hy trou 19 Julie 1682 Helena Gulix, sy was ook genoem Leen de Schout deur die ander burghers.

Hy was "n goeie vriend van WA van der Stel. Helena was goeie vriende met van der Stel en hy het haar "n paar plase gegee. Ten Damme het self drie keer plase van WA van der Stel gekry.

Kinders
b1 Engela gedoop 18 Maart 1683, X 19 Sep 1728 Johannes Swellengrebel
b2 Barbara *1683
b3 Hendrik * 1686
b4 Maria * 1689, X 27 Feb 1718 Frederik Lieffers
b5 Constantia Helena * 1694, X Maurits van Aarde
b6 Simon Petrus * 1696
b7 Willemina Adriana * 1700
b8 Helena Willemina * 1706, X 15 Jul 1727 Hendrik Swellengrebel

Volgens Kolbe het van der Stel met "n paar van die dogters Willem ten Damme verhoudinge gehad.

Ten Damme is oorlede in 1714, en hy besit toe 29 slawe, "n slafin en vyf slawekinders, en 2300 skape en sy boedel was 64, 116 gulden werd.


Bronne:

SAG
Karel Schoeman, Armosyn van die Kaap: Die Wereld van "n slafin 1652 - 1733




 

  • Hits: 9266

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy