Skip to main content

logo new

Surnames R to U

TAUKEN Johann Heinrich

Johann Heinrich TAUKEN / TOUWKEN hy was van Bruchhausen naby Syke in Hanover. Hy trou in 1690 op Mauritius met Catharina KEL. In 1692 was hy aan die Kaap.

Hulle dogter Anna word aan die Kaap gedoop 3 Februarie 1692.

In 1696 word daar melding gemaak dat hy "n burger is in Mauritius. Hy kom weer terug na die Kaap in 1706 met sy vrou en vyf kinders. Hy en sy vrou skei in 1720. Hy gaan terug na Europa in 1721 en sy vrou het na Indië gegaan.

Drie van hulle kinders weet ons meer van:

Anna gedoop aan die Kaap in 1692

Lucretia, X 9 Junie 1715 Johannes Pool van Amsterdam

Sophia sy sterwe 1771, X 10 Maart 1714 Sybrand Steen, XX 1729 Simon Petrus Bergh, XXX 14 Julie 1737 Jacobus Meyer hy sterwe 1745

Bronne:
Hoge
Resolusies van die Politieke Raad : C. 104, pp. 63-77. Dingsdag den 15 October 1737; C. 55, pp. 67-71. Donderdagh den 27e Februarij 1721, voormiddags.


Bydrae:
AM van Rensburg

Navorsing:




 

  • Hits: 10045

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy