Surnames R to U

SWART Johannes

Jan Jansz: SWART was gebore omtrent 1646 in Hoorn, Nederland. Hy werk as "n siektrooster in Stellenbosch. Hy kry toesteming in 1692 om sy vrou en kinders (seuns) uit Amsterdam na die Kaap te laat bring. Op hierdie staduim was hy die krankbesoeker by die Stellenbosch se kerk. Sy vrou was Margaretha COENIE/COERIE. Hulle het eers in die huis laaste huis links waar Andringsstraat en Dorpstraat doodloop, dit was een van die "koloniehuise".

Van 1692 tot 1701 is Jan Swart onderwyser. In Maart 1697 koop hy die plasie Vallei Luctry van Jean Margra.

Verwysings:
CGS de Villiers "Johannes Swart Jan-Seun: Stamvader van die Staatspresident" Familia 1964 no 1

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

PrintEmail