Surnames R to U

Written by AM van Rensburg on . Posted in R - U.

SUBKLEF Michael

Michael SUBKLEF kom van Stralsund. Hy was "n soldaat met die VOC 1748 - 1750. Hy word toe "n "n plaas kneg 1750 - 1753. Hy trou 23 Augustus 1750 met Beatrix DE VYF. Beatrix was voorheen getroud met Martinus Ditmars. Beatrix se ouers was die Chinees Abraham de Vyf (Vey), sy Chinese naam was Juko, en hy was getroud 16 April 1702 met Maria Jacoba van Batavia.


Bronne:
Hoge Personalia of the Germans at the Cape
Heese Groep Sonder Grense p 68

Saamgestel deur:
AM van Rensburg