Surnames R to U

Written by Pieter Conradie on . Posted in R - U.

STEYTLER Johan Georg

Johan Georg STEUDLE, later Steydle of Steytler, van Mühlhausen aan die Neckar (Duitsland). Kom in 1766 hier aan as soldaat; later boukneg. Burger in 1772; slagter. Oorlede 1.3.1788. Trou 18.10.1772 met Geertruyda Johanna HERHOLDT; (8 kinders).

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing: