Skip to main content

logo new

Surnames R to U

SPRANGEL Jan

Jan Sprangel (Sprengel) van Telz was van 1722 as soldaat aan die Kaap in diens. In 1727 word hy as kneg verhuur en op 21 Augustus 1731 word hy ’n vryburger. Hy was getroud met Catharina van As, die weduwee van Johannes Herman Carstens. Sy was die tweede kind van Louis van As (Louis se ouma was die slaaf Mooij Ansela) en Helena Jansen.

Sprangel is in 1734 deur die vryburger Jan Meyn vermoor.

Hy was 'n bytaper in 1731 en het ook Mattheus de Wulf as bytapper in diens geneem. Hy was die drankpagter by Rondebosch en het wyn verkoop. Hy het 'n tapplek op die plaas van Hendrik Thomasz geopen.

Bronne:
C. 88, pp. 38-41. Vrijdag ultimo Augustus 1731
C. 96, pp. 14-33. Dingsdag den 7e September 1734




Bydrae:

Navorsing:

 

 



 

  • Hits: 9281

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy