Surnames R to U

Written by AM van Rensburg on . Posted in R - U.

SPIES Philip Peter

Philip Peter SPIES kom van Wachenheim aan der Haart. Hy kom by die Kaap aan in 1752 as "n soldaat. Hy trou 18 Januarie 1761 met Johanna Catharina Niemand, sy was die dogter van Diederik Niemand en Elisabeth Voogd van de Kaap (Sy was heelmoontlik die kind van Adrianus de Voogd en die slaaf Catharina).


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg