Surnames R to U

SPAMER Johannes

verhouding met (Hulle was nooit getroud nie) Johanna Christina LANGEVELD sy was gedoop 1 Oktober 1751, haar ouers was Barend Langeveld en Helena Rebekka Schot van de Kaap. (Helena se ouers was Robert Schott van Bengale en Lena van de Kaap)

KINDERS
b1Johanna Petronella gebore omtrent 1781
b2 Coenraad Jacobus SPAMMER gedoop 12 Maart 1786, X 16 Nov 1806 Kaapstad Martha Maria Elizabeth Swanepoel = 8 Apr 1782
(Sy is gedoop as Martha Elizabeth Swanepoel, maar in die huweliksregister word haar name gegee as Martha Maria Elizabeth. In die huweliksregister is sy name Johan Coenraad geskrywe).

Verwysings:
G2 4/2 bladsy 214,
G1 13/7 Bladsy 1

 

 

 

Print Email