Surnames R to U

Written by Stamouers on . Posted in R - U.

SMIESING Jan

Jan Smiesing van de Kaap, gewese Kompanjie slaaf. Hy was die kind van Manda Gratia (dogter van Klein Armosyn) hy was gedoop in 1697. Hy trou in 1731 met Anna van Dapoer (Groep sonder Grense, p 80)

Bronne:

Bydrae:

Navorsing: