Surnames R to U

Written by AM van Rensburg on . Posted in R - U.

SCHRODER Heinrich

Heinrich SCHRODER was van Dorsten aan die Lippe. Hy was "n kneg 1701 -1703. Hy trou 10 Junie 1703 met Adriana SCABALJE van Middelburg. Hy trou die tweede maal 9 Augustus 1711 met Cornelia EENMAAL van Maastricht sy was die weduwee van Michiel Smuts (Kyk ook onder Michiel Smuts)

KINDERS
b1 Judith, X 4 Feb 1720 Johannes Strydom

Bronne:
J Hoge Personalia of the Germans at the Cape

Saamgestel deur:
AM van Rensburg


Aanvullende data:-

Judith se doopdatum is 6 Feb 1707, Kaap de Goede Hoop, sy in ong. 1704 op Mauritius gebore.

Hulle het ook 'n seun gehad gedoop 21 Feb 1708 as Jan maar in sy vader se inventaris as Johannes.

Heinrich sterf c1714. MOOC8/2.114 gedateer 16 Jul 1714.

Saamgestel deur:
Elizabeth Heyns.