Surnames R to U

SCHOT Johann Nicolaas

Johan(n) Nicolaas Schot vanaf Marburg in Duitsland. Marburg is ongeveer 275 myl Suidoos van Amsterdam. Hy word `n assistent in die VOC in 1747 en boekhouer in 1749. Sy getroude lewe is blykbaar vol tragedies.

Johan(n) Nicolaas X 21.9.1749 Johanna Borgerts; XX 24.10.1751 Anna Catharina van Laar; XXX 20.11.1757 Elisabeth Mostert; XXXX 29.7.1759 Johanna Levina Colyn.

Sy kinders
b1. Johanna Susanna ~ 27.9.1750 (Johanna Borgerts se dogter).
b2. Geertruy Catharina ~ 18.2.1752 (Anna van Laar se dogter) X Johannes
Matthias Bletterman.
b3. Johan Philip ~ 24.2.1754 (Anna van Laar se seun)

Johan(n) Niclaas Schot sterf 11 November 1768

Bronne
De Villiers en Pama, p. 861

Bydrae
Bazett Meyer




 

Print Email