Surnames R to U

SCHICKERLING Johann Friedrich

Johann Friedrich SCHICKERLING kom van Burg naby Magdeburg, hy was die seun van Johann Conrad Schickerling en Maria Elisabeth Seeger. Hy kom by die Kaap aan in 1773. Hy trou 24 Februarie 1782 met Maria Magdalena MARTENS, sy was die weduwee van Georg Carl Kirchmann. Hy trou die tweede keer op 25 Oktober 1802 met Maria Elisabeth MOCKE.

b1 Catharina Elisabeth 17 Nov 1882
b2 Abraham Frederik 1785

Bronne:
Hoge, Personalia of the Germans at the Cape

Saamgestel deur:

PrintEmail