Surnames R to U

ROMOND Michiel

Michiel Romond was van Zutphen afkomstig. Hy was getroud met Cornelia van den Bogaert. Hulle het van 1684 tot 1707 in Mauritius gewoon

Die plase Zandvliet en Zeekoevallei, naby die huidige Faure, was buurplase. Eersgenoemde het uit drie dele bestaan, waarvan die eerste twee in 1699 en 1701 aan ds. Petrus Kalden toegeken is, en die derde in 1707 aan Abraham Benthem. In 1708 het al drie dele die eiendom van Michiel Romond geword.

KINDERS

Gerrit aan die Kaap gebore, hy trou in Mauritius met Jannetje Hijlon (ook bekend as Johanna, sy was van Madras)
Johanna 1694 in Mauritius gebore X 25 Maart 1714 Balthasar Pot +1721, XX Jacobus Hennion

Bronne:

Bydrae:

Navorsing:




 

PrintEmail