Surnames N to Q

OVERNEY Johannes

Ds Johannes OVERNEY hy was getroud met Barbara Simons ROTTINGA. Hulle kom by die Kaap aan op die skip Wapen van Alkmaar op 17 Oktober 1678. Hy is oorlede in 4 Mei 1687 op die ouderdom van 35, en laat sy weduwee met vyf kinders. Sy trou met "n boer Hendrik Persyn van Leyden. en hy word later self deur wilde diere opgevreet.

Een dogter Eusebia het in 1698 met Jacob Kloet getrou.


Bronne:
Heese en Lombard
K Schoeman, Armosyn van die Kaap
DSAB Vol IV p 443

Saamgestel deur:

 

PrintEmail