Skip to main content

logo new

Surnames N to Q

ODENDAAL Wilhelm

Die Odendaal stamvader, Wilhelm Odendaal van Keulen het in 1706 as "n soldaat in die Kaap aangekom. Hy trou op 13 September 1711 met Susanna BIEBOUW ook gespel Bibault, Biboud en Bibout), erkende voordogter van Dietlof Bibouw van Meckelenburg en die slawevrou Diana van Madagascar. Susanna was gebore gebore 23 Februarie 1687. Haar moeder was ook bekend as Diana van de Kaap, sy was "n slavin van Cornelis Linnes.

Haar half broer Hendrik Biebouw het die uitdrukking gemaak "Ek ben een Africaander"

KINDERS
Engela * 11 Oktober 1711, X 7 Apr 1737 Barend de Klerk
Maria 1712
Willem 10 Nov 1715, X 9 Apr 1745 Magdalena le Roux

Hulle dogter Engela en trou in 1737 met Barend de Klerk, seun van die de Klerk stamvader Abraham de Klerk. Afstammelinge van Barend het dus "n slawevoorouer. Dit sluit eks-Pres de Klerk in.

Wilhelm Odendaal trou later met Judith NEL en hulle het meer Odendaal nasate gehad wat geen verbintenis met Diana van Madagscar gehad het nie.

Bronne:
Eben de Klerk "Meer oor Susanna Biebouw" XXIX/1992 pg 60- 63

Saamgestel deur:
AM van Rensburg



 

  • Hits: 13677

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy