Skip to main content

logo new

Surnames N to Q

NYS Jan

Jan NYS (ook bekend as de Nys) hy was van Düsseldorf. Hy dien eers as "n soldaat op die eiland van Mauritius. Hy trou 8 Augustus 1694 met Lysbeth Fockese RODA. In 1696 was hy "n boswagter op Mauritius en in 1699 is hy "n burgher aan die Kaap.

KINDERS
b1Antje * gebore op Mauritius, X Wilhelm Johann Hoffmann, XX Johannes Weinoch
b2Aaltje * 31 Mei 1699, X 26 Jul 1716 Christian Andreas Biesel, XX 13 Jun 1734 Hans Jürgen Hauk, XXX 3 Mei 1750 Gerrit Ryndert de Vos
b3Jan * 3 Apr 1701
b4Jacobus * 18 Mar 1702


Bronne:

Saamgestel deur:

 

  • Hits: 10340

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy