Surnames N to Q

NIEUWENHUYS Jan Jans

Jan Jans NIEUWENHUYS hy kom van Delecke. Hy kom by die Kaap op die skip Polanen in 1742 met sy broer Heinrich. Hy was "n boerkneg van 1746 tot 1756. Hy word " burger in 1754. Hy trou die 9 Desember 1753 met Susanna Maria BRITS, gedoop 27 Mei 1731, dogter van Rudolf Brits en Maria Gerrits (dogter van Gerrit Gerrits en vrygestelde slaaf Susanna van Bombasa.

b1 Maria Margaretha gedoop 6 Apr 1755, X Cornelis Jacobsz Thuyn
b2 Johannes gedoop 7 Aug 1757, X Christina Helena Voogd
b3 Hendrik Johannes gedoop 1 Jun 1760, X 15 Aug 1790 Susanna Magdalena Swanepoel, XX 8 Aug 1819 Catharina Louisa Swanepoel
b4 Rudolph Johannes gedoop 8 Aug 1762, X 5 Sep 1802 Maria Isabella de Beer
b5 Petrus Bernhardus, X 26 Mar 1785 Anna Margaretha Vlotman
b6 Jacobus Johannes gedoop 2 Jun 1767
b7 Alida gedoop 25 Sep 1768, X Bartholomeus Bruynswaard
b8 Sophia Cornelia gedoop 25 Sep 1768, X 5 Mei 1796 Jacob Diedericks
b9 Gerrit gedoop 28 NOv 17773

Bronne:
J Hoge Personalia of the Germans at the Cape
SAG Vol VI

Saamgestel deur:
AM van Rensburg


 

 

 

 

 

PrintEmail