Surnames H to J

HERBST Johann Georg

HERBST Johann Georg arriveer voor 1769 in die Kaap vanaf Neukirchen, naby Ziegenhain, Duitsland as soldaat op Willem de Vyfde,
Johann Georg word lidmaat van die Kaapstadse Gemeente 12 Aug 1769, hy word burger in 1778, woon in Swellendam.
Trou 2 Mar 1783 in Kaapstad met Susanna Margaretha LUBBE/WAGENAAR [WAGNER].
[Daar is 'n nota by haar doop inskrywing dat sy nie die dogter van die Wagenaar Stamvader is nie]

Kinders:

b1. Jacob Adriaan gedoop Tulbagh 13 Mar 1785 x Graaff-Reinet 1.3.1806 Margaretha Cornelia BEZUIDENHOUT

b2. Anna Martha Elizabeth gedoop Swartland 6 Okt 1787 x Johannes Petrus DU PREEZ

b3. Marthinus Johannes Hendrik gedoop Paarl 7 Aug 1789, † Kapokfontein, Smithfield 6.2.1856 x Graaff-Reinet 26.12.1809 Rachel Charlotte BLOM

b4. Jeremias gedoop 23 Des 1792 x Graaff-Reinet 8.6.1817 Maria Margaretha Elizabeth DEYSEL

b5. Johan George gedoop 20 Dec 1795 x Somerset-Oos 1 Aug 1830 Jacoba Johanna Geertruyda VAN WYK xx Graaff- Reinet 16.6.1833 Agnes BAIRD

b6. Johanna Charlotte gedoop 25 Des 1799 x George 26 Mar 1815 Wynand Willem DEYSEL

b7. Johan Christiaan Jacobus gedoop 28 Nov 1802, woon Wyk Voor-Sneeuberg, Graaff-Reinet, vertrek tussen 1836-1842 en vestig aan die  Modderrivier, Tvl x Graaff-Reinet 3 Feb 1833 Anna Louisa JACOBS

b8. Susanna Maryna gedoop 28 Oct 1804 x Beaufort-Wes 3 Jun 1821 Pieter SWART wew.

b9. Jacoba Magdalena gedoop 22 Mar 1807 x Abraham BIKORNIE xx Colesberg 13 Jan 1845 Hermanus Stephanus STEYN

b10. Willem Jacobus gedoop 30 Mar 1812

b11. Willem Jacobus gedoop 7 Des 1814 x Graaff-Reinet 7 Sep 1834 Elizabeth Maria Margaretha GROBLER

Saamgestel deur:
Annelie Els.

Bronne:
Suid-Afrikaanse Familieregisters - Vol 15 Hee-Hey - GISA.



PrintEmail