Surnames H to J

Written by Olivier J Henning on . Posted in H - J.

HENNING Georg Friedrich

Georg Friedrich HENNING arriveer 1765 by die Kaap van Goeie Hoop. Hy kom vanaf Hirchberg, Silesië (vandag Pole). Hy volg die beroep van leerlooier en word in 1774 ‘n burger. Hy trou op 22-10-1775 met Catharina Cornelia van Blerk (≈19-5-1748). Sommige van hul nasate het die van Hennig aangeneem, terwyl ander die van Henning behou het.

KINDERS:
b1. George Frederik ≈8-2-1777
b2. Catharina Wilhelmina Maria ≈28-2-1779
b3. Anna Josina ≈8-7-1781
b4. Christina Petronella ≈8-8-1784
b5. Johan Ehrenfried ≈13-2-1793

Bronne:
Henning O.J.: Die Henning Familiekroniek. Centurion, 1998. p260. ISBN 0-620-20300-5
Henning Webwerf, Internet: www.henning.org

Navorsing deur:
Olivier J Henning