Surnames H to J

Written by Stamouers on . Posted in H - J.

IFLAND Godfried Rudolph

Godfried Rudolph Ifland hy trou 1788 met Dorothea van de Kaap (sy was "n vorige slaaf by hom), hy trou die tweede keer in 1793 met Charlotta Maria Davids van de Kaap.

Hy versoek dat sy slaaf Spasie van de Kaap vrygelaat word, dit was aan hom toegeken. Hy moes ook waarborg dat sy nie vir hulp van die diakonie vir 20 jare vra nie. Maandag den 17:e febrúarij 1794, C. 222, pp. 87-199

Kinders
b1 Gottfried Carl Wilhelm gedoop 24 Sep 1780 (moeder Sara Dorothea Stricker)
b2 Carolina Rosina Hendrika gedoop Jul 1790 (moeder Clarinde van de Kaap) X 20 Des 1807 Gideon Pieter Ceronio
b3 Dorothea Louisa Elisabeth gedoop Jul 1790, X John Pinhy Dawson, XX Stephanus Grove
b4 Hendrik

Bronne:
Heese, Groep sonder Grense
SAG, vol 3
Resolusies van die Politieke Raad.

Bydrae:

Navorsing: