Surnames H to J

HUISAMEN Georg Friedrich

Georg Friedrich Haussamer Huisamen / Huysamen / Hausamer. Hy het by die Kaap in 1743 aangekom as "n soldaat van Hildersheim Pruise. Hy werk as "n boerkneg en kleremaker vir JN von Dessin. Hy trou 20 Oktober 1743 met Catharina Helena Carstens. Sy was gedoop in Stellenbosch 15 Oktober 1724 en was die dogter van Johannes Hermann Carstens en Catharina van As (Sy was "n afstameling van die slaaf Mooij Ansela)

KINDERS
b1 Catharina Helena gedoop 12 Jan 1744, X 30 Okt 1760 Johann Georg Stadler
b2 Johan Frederik gedoop 25 Jul 1745, X 31 Jan 1768 Beatrix Hendrina Mostert
b3 Georg Thomas gedoop 29 Feb 1747
b4 Gideon Gottlieb gedoop 21 Apr 1748
b5 Christina Magdalena gedoop 28 Jun 1750
b6 Maria Magdalena gedoop 4 Jul 1751, X 12 Jul 1778 Johann Carl Winterbach
b7 Margaretha Johanna gedoop 18 Feb 1753
b8 Francina Elizabeth gedoop 3 Jun 1754

Bronne:
SAG Vol 3

Bydrae:

Navorsing:




 

Print Email