Surnames H to J

HENNING Christoffel Hendrik

Christoffel HENNING kom vanaf Fehrbellin (naby Berlyn), Duitsland en trou op 15-9-1686 aan die Kaap met Antonetta Visser van Lekkerkerk, Nederland. Hy het geen Henning nasate in Suid-Afrika nie.

KINDERS:
b1. Anna Elizabeth ≈Kaapstad 27-8-1688, ?Kaapstad 2-10-1704 Abraham Hartogh
b2. Adriaan ≈16-10-1689
b3. Cornelia ≈9-9-1691
b4. Magdalena ≈25-1-1694
b5. Johannes ≈23-1-1695, ?Paarl 10-11-1719 Anna Catharina Lorentz (Lourens)

Bronne:
Hoge J: Personalia of the Germans at the Cape, 1652 – 1806 (Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, negende jaargang), p.149
Henning O J: Die Henning Familiekroniek. Centurion 1998, p.5. ISBN 0-620-20300-5
Henning webwerf Internet: www.henning.org

Saamgestel deur:
Olivier J Henning

 

Print Email