Surnames H to J

HELM Coert

Coert / Conrad HELM was van Gehlenbeck. Hy kom by die Kaap aan in 1686. Hy trou 9 Julie 1683 met Adriaentje VAN CATHRYN (dogter van Catrijn van Malabar en stiefdogter van Cornelis Claasen). Adriaentje het voorheen "n verhouding gehad met Hendrik Speldenberg.

KINDERS
b1 Hendrik gedoop 24 Sept 1702
b2 Gerrit gedoop 10 April 1705

Bronne:
M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.

Saamgestel deur:






PrintEmail