Surnames H to J

Written by AM van Rensburg on . Posted in H - J.

HELM Hans

Hans HELM het van Nederland gekom na die Kaap in 1671 met sy vrou Geertruy WILLEMSE

KINDERS
b1 Margaretha gedoop 21 Jun 1671, X 23 Apr 1684 Claas Gerrits
b2 Cornelia gedoop 17 Sep 1673, X 28 Maart 1688 Jan van Den Bosch, XX Arie van Wyk, XXX 15 Sep 1717 Jacob Coetzer
b3 Maria gedoop 24 Noc 1675, X 15 Apr 1691 Jan Maarschalk
b4 Geertruy gedoop 29 Okt 1678, X 27 Sep 1693 Johannes Siek
b5 Dirkje gedoop 18 Jan 1682, X Cornelis Knoetsen, XX 19 Jan 1717 Hendrik Neef, XXX 22 Feb 1728 Meyndert van Eeden


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg