Surnames H to J

HEIST Gottfried Friedrich

Gottfried Friedrich HEIST / HEYTS, land aan die Kaap in 1753 as "n soldaat van Starrenberg op die skip Diemen. Hy trou met Maria Elizabeth CORDIER.

KINDERS
b1 Johanna Catharina 1 Des 1765 gedoop, X 29 Jul 1798 Johann Michael Sowietsky
b2 Maria Margaretha 19 Apr 1767 gedoop, X 17 Apr 1785 Jacob Salomon Roder, wewenaar
b3 Susanna Magdalena 6 Jan 1771 gedoop, X Andries Grundling
b4 Elisabeth Louisa 18 Sep 1774, X Carel Steynberg

Hy sterwe Potteberg 1791 en sy sterwe te Tulbagh 1774

Bronne
SAG Vol 3

 

PrintEmail