Surnames H to J

HEINTJIES Johannes Matteus

Johannes Matteus HEINTJIES ( ook HENKES en HENTJES) * 1774 wat in 1794 in die Kaap aankom vanaf Breyell, Pruise en kannonier + 5.2.1806 x Kaapstad 21.5.1797 Cornelia Jacomina GOOR dogter van Carl Gottlieb Goor en Maria Magdalena de Winst van die Kaap.

KINDERS:
b1 Maria Carolina
b2 Johanna Sophia
b3 Johannes Mattheus

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg


Print Email