Surnames H to J

Written by Pieter Conradie on . Posted in H - J.

HANEKAMP Arnoldus Albertus

Arnoldus Albertus HANEKAMP, oorspronklik van Amsterdam, is op 11 Junie 1775 in die eg verbind met Sophia Maria ROODT, ‘n huwelik waaruit twee kinders gebore is:
(1) Johanna Christina (1778), getroud met Cornelis van der Westhuijzen.
(2) Roedolph Sagar (1781).

Bronne:
“Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing: